Agotado
Series
Parámetros
Más información sobre el libro
Na die groot sukses van die braai-fees is Isa, Kars en hul vriende besig om die eilandjie in die rivier by kamp Timboektoe om te bou tot Love Island. Brian is nie by sy volle verstand nie. Hy het ontdek dat hy verliefd is op Jules. Is hy homo? Hoe kan hy sy vriend weer in die oë kyk? Jules het niks agtergekom nie, want hy maak hom bekommerd oor sy pa wat 'n alkoholis is. Dit is die derde deel in die suksesvolle reeks oor Isa en Kars en hul kamp Timboektoe. Weer 'n boek vol verliefdheid, intriges, verdriet, avontuur en romantiek!
Compra de libros
Timboektoe rules, Carry Slee
- Idioma
- Publicado en
- product-detail.submit-box.info.binding
- (Tapa dura)
Te avisaremos por correo electrónico en cuanto lo localicemos.
Métodos de pago
Nos falta tu reseña aquí


